[-]
Welcome, Guest
You have to register before you can post on our site.

Username
  

Password
  

[-]
Statistics
» Members: 72,313
» Latest member: LexPreeslet
» Forum threads: 59
» Forum posts: 63

Full Statistics
[-]
Latest Users
LexPreeslet
Today 04:21 PM
Hitenmat
Today 04:18 PM
keisc171
Today 04:08 PM
tiffanyjewellerywg
Today 04:04 PM
Ramideadadona
Today 04:02 PM
Tilarorma
Today 03:58 PM
Immifiece
Today 03:43 PM
Erurgygig
Today 03:43 PM
Heudamat
Today 03:41 PM
mtrushmoreimage
Today 03:41 PM
[-]
Ligwerker

My volk gaan ten gronde as gevolg van ‘n gebrek aan kennis!

Die hoofdoel van die webtuiste is om inligting/kennis, wat verlore gegaan het of met opset van ons weerhou is, aan my mense beskikbaar te stel.

Daarom LIG. Alles is LIG en ENERGIE! Dit is tog waar, dat die lig die duisternis verdryf?

Hierdie webtuiste is nie polities of kerklik van aard nie. Dit het hoofsaaklik die ontstaan te danke aan 16 Desember 1838. Daar word vertel van Helpers uit die hemelruim.

Die Boere van dié gebeure was in direkte kontak met die Skepper.

Inligting / Kennis wat onder andere hier behandel sal word, is die siel, die natuur en die Skepper, die DNA, ruimteskepe, magnetise velde, die gesondheid van die mens, sonvlamme ens.

Wie en wat is die mens? Bestaan sonde wel?

Tot en met 1998 is alle kennis van ons weerhou. Nuwe kennis het na die datum meer en meer op internet verskyn.

Dit is in 1998 dat ek van Atlantis en Lemuria te hore gekom het. Inligting wil dit hê dat Lemuria besig is om te herrys uit die see. Waar sal al die water heengaan?


[-]
Ligwerker Inhoud

‘n Oud-Zoeleokryger vertel...

‘n Oud-Zoeloekryger vertel van die baie swartbeeste met groot bulle wat aan die eenkant van die draad geloop het. Aan die anderkant het witbeeste geloop — hulle was min...

Die Klein Boekie (oftewel Boodskap aan die Boere) kan deur die webtuiste bestel word.

Menslike Pinkode

Hierdie inligting is vasgelê op rekenaar. Ons benodig net u geboortedatum en die inligting kan aan u beskikbaar gestel word.



Boodskappe van die universele wêreld

Die mens se DNA is besig om aan te skakel. Dit kan nie meer gestop word nie.

Die gewoontes en outokratiese reels en instellings gaan so een na die ander verdwyn. Was LIEFDE deel hiervan? (“divine love”)

Vrees en geld kan bogenoemde nie meer keer nie!


2012

Die magnetise velde om die aarde is besig om te verdwyn. Die beskerming wat daar was deur al die eeue is besig om te verdwyn. So, die sonvlamme vanaf die son sal volgende jaar ook nie gekeur kan word nie.

Een gevolg van die sonvlamme is, dat alle kragsentrales met een slag vernietig kan word. Die battery van u motor ook!


Inligting, inligting, inligting

Dra u kennis van Kirlian fotografie?


Musiek

CD´s en DVD´s (musiek/meditasie/kennis) vir die siel sal op die webtuiste verskyn, sommige in Afrikaans!


[-]
Latest Threads
  Thread Title Replies Views Last Post
  Die Krag 0 20,530 26-01-2012 12:37 PM
by Johann
  Gelofte 0 25,410 15-12-2011 01:11 PM
by Johann
  Skeppende onderwys 0 28,542 21-11-2011 05:41 PM
by Johann
  Wat beteken dit om te sê: Alles is Een" 0 31,331 03-11-2011 12:09 PM
by Johann
  Wie is ons? 0 30,828 01-11-2011 06:58 PM
by Johann
  2011:Die skepping het gewag vir die volg... 0 23,088 25-10-2011 11:16 AM
by Johann
  Calleman, Carl Johan - "The Mayan Calend... 0 21,535 09-10-2011 12:37 PM
by Johann
  Die Waarheid 0 22,277 20-09-2011 06:59 PM
by Johann
  'n Hulpmiddel om in die NOU te leef 0 20,707 19-09-2011 05:48 PM
by Johann
  Pleidian (9) - Boodskap 5 September 2011 0 22,705 06-09-2011 10:26 AM
by Johann
[-]
Search
[-]
Today's Birthdays
(24)kokurudopu
(24)hahyjecasi
[-]
Latest Posts
Die Krag
Posted by: Johann
26-01-2012 12:37 PM
Gelofte
Posted by: Johann
15-12-2011 01:11 PM
Skeppende onderwys
Posted by: Johann
21-11-2011 05:41 PM
Wat beteken dit om t...
Posted by: Johann
03-11-2011 12:09 PM
Wie is ons?
Posted by: Johann
01-11-2011 06:58 PM
[-]
Top Posters
Johann
66 Posts
iren_dedophy
0 Post
murielzb
0 Post
lvzevm
0 Post
Jideorttheots
0 Post
cojtdqeowu
0 Post
Dithepife
0 Post
oiknhv
0 Post
upqemgwoag
0 Post
hildegardgw
0 Post
Pro Portal 1.0 © 2010 Adnan TOPAL